William Daniels

William Daniels
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam William David Daniels[1]
Geboorte 31 Maart 1927 (1927-03-31)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

William Daniels (gebore 31 Maart 1927) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Graduate (1967), 1776 (1972), en The Blue Lagoon (1980), en in die televisiereeks St. Elsewhere (1982).

  1. "William Daniels Biography (1927–)". filmreference.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Augustus 2017. Besoek op 23 Mei 2017.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy